Another Farm Attack…

Criminals attacking and murdering farmers, plan their crimes very carefully!

Do you have a plan to ward off such an attack successfully?

Or will you rely on adrenaline when the situation arises?

Facts re farm attackers:

  • Farm attacks and farm murders happen ANYWHERE and ANYTIME
  • Most farm attackers and houserobbers PLAN their crimes, in some cases even months before attacking
  • When they do attack, they know the routine of every member of the household, what security measures are in place, getaway routes as well as the best time to attack
  • They recon their targets for days, weeks and sometimes even months before striking
  • Information are obtained from your workforce either by means of force or by being submitted freely
  • Each member of the attack team has a specific task and knows what to do
  • They do not hesitate to use lethal force – in fact, the WILL use lethal force

Success against such a planned attack WITHOUT a sound and well trained plan is to play with lives.

Fortis Pro Active Defence Solutions empowers you with the necessary training and tools to pro-actively safeguard you and your family against crime.

  • Fortis’ practical, professional solutions can make a very important change in your life
  • Invest in your family’s safety as well as that of your immediate neighbourhood
  • The more effective your first line of defence – patrols – the more your neighbourhood and neighbours will benefit from this
  • Minimalise the possibilities of criminal incidents
  • Maximise the possibilities to effectively handle incident, should they arise
  • Through pro-active and correct actions you can also stop petty crimes thereby dominating a specific area against criminals
Training

Area Operations

Safety Plans

Security Testing

Veiligheid vir boere op afgeleë plase en in landelike gebiede is NIE net ’n droom nie.

Fortis leer u:
  • hoe u en u gesin weer rustig kan begin slaap
  • hoe dit moontlik is om, deur pro-aktiewe patrollie tegnieke u gebied stelselmatig terug te win en te domineer
  • hoe om die beste moontlike kans te staan om potensiële nood situasies te oorwin en dit suksesvol te doen (oorwin – wen die geveg. Sukses – moenie so optree dat u krimineel vervolg kan word daarna nie)
  • hoe om korrek en doeltreffend op te tree binne die raamwerke van die wet
  • hoe om inligting doeltreffend en effektief in te samel en te verwerk ten einde positiewe gebieds dominansie te help bewerkstellig
  • hoe om u waaksaamheid in so ’n mate op te skerp dat u potensiële gevaar situasies vroegtydig kan vermy
  • hoe om uself suksesvol te kan verdedig in die geval waar u geen keuse meer oor het nie

Teen slegs R500* per persoon! (*afslag vir groepe van 15 en meer)

Vir hierdie finansiële belegging wat u maak in u eie veiligheid leer Fortis u:

  • pro-aktiewe bewuswording (awareness)
  • die kriminele denkwyse (mindset)
  • gebruik en toepassing van ons gasgewere
  • taktiese skiet tegnieke
  • korrekte wetstoepassing
  • veilige konfrontasie tegnieke binne die raamwerke van die wet
  • basiese self verdediging
  • effektiewe patrollie tegnieke & ko-ordinering
  • korrekte insameling en verwerking van inligting, asook deurgee na ander instansies waar van toepassing – byvoorbeeld die SAPD, betrokke landbou organisasies, ander boere verenigings ensovoorts.
  • gebieds dominansie tegnieke
  • huis beveiliging
  • span taktieke

Die totale kursus bestaan uit 5 modules, elkeen nagenoeg 6 tot 8 ure lank.

U kry al hierdie opleiding en kennis, vir slegs R500* per module!

Fortis maak ook aan u hierdie spesiale aanbod:

Indien die eerste kursus module geboek word binne 30 dae na afloop van ons eerste besoek, geld die volgende bedrae:

20 persone wat inskryf – R300 per persoon, per module

15 persone wat inskryf – R400 per persoon, per module.

minder as 15 persone wat inskryf – R 500 per module – standaard koste.

Hierdie kursusse is beskikbaar vir sowel mans as dames, en dit is nie fisiek van aard nie.

Kursusse word by u aangebied, in die gebied wat u leef en patrollies ry. Vir areas buite Pretoria se omliggende grense hef ons ook brandstof teen ‘n glyskaal, en tolhek kostes. Vra ons vir meer inligting.

Daarbenewens staan Fortis u ook by met ’n gratis patrollie na afloop van elke kursus module!

Belê vandag nog in u eie, u gesin en u omgewing se veiligheid.

Dit is so maklik

Skakel net 076 353 9220,

of stuur vir ons ’n e-pos by sales@fortisgroup.co.za

Misdadigers wag vir niemand nie – belê VANDAG nog in u veiligheid!

Defender Gasgewere

Ons verskaf ook ideale wapens vir self- en huis verdediging. Ons reeks Defender gasgewere benodig geen lisensie nie en is in staat om aanvallers in hulle spore te stuit. Lees meer hier.

KONTAK ONS VANDAG NOG

Recent Comments

    Archives

    Categories

    • No categories